Deel

Rolene Strauss se sprokiestroue ‘uit die boeke’

Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Rolene Strauss het Sondagoggend hierdie foto van haar en haar man, D’ Niel Strauss, op haar amptelike Facebook-blad met die wêreld gedeel. Die paartjie het Saterdag op die Lourensford-wynlandgoed afgehaak. Foto: VIVIDBLUE/FACEBOOK
Rolene Strauss het Sondagoggend hierdie foto van haar en haar man, D’ Niel Strauss, op haar amptelike Facebook-blad met die wêreld gedeel. Die paartjie het Saterdag op die Lourensford-wynlandgoed afgehaak. Foto: VIVIDBLUE/FACEBOOK

“Dít was alles waaroor sy gedroom het en nog meer. ’n Regte sprokiestroue so reg uit die boeke.”

Só sê Casper Bosman, bekende ontwerper in Bloemfontein, oor die gewese Mej. Wêreld, Rolene Strauss, se sprokiestroue met D’Niel Strauss Saterdag op die Lourensford-wynlandgoed naby Somerset-Wes.

“Dit was een van die mooiste, ongelooflikste en stylvolste troues wat ek in my lewe nog gesien het. Dit was uit ’n ander wêreld. ’n Regte sprokiesverhaal – presies wat sy wou hê en waaroor sy nog altyd gedroom het. Só gepas vir ’n Mej. Wêreld.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.01
+0.0%
Rand - Pond
23.78
+0.1%
Rand - Euro
20.39
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.44
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Platinum
931.40
+0.6%
Palladium
994.00
+0.4%
Goud
2,334.95
+0.1%
Silwer
27.51
+0.3%
Brent-ruolie
89.01
+1.1%
Top-40
68,437
0.0%
Alle aandele
74,329
0.0%
Hulpbronne 10
62,119
0.0%
Industriële 25
102,531
0.0%
Finansiële 15
15,802
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos